Afrikáans/Vocabulario/Frases de clase

Afrikáans Español
Luister mooi. Escuche atentamente.
Herhaal asseblief. Repita por favor.
Amper. Casi.
Probeer weer. Trate otra vez.
Sê dit weer. Dígalo otra vez.
Antwoord my. Contésteme.
Verstaan jy? ¿Entiende usted?
Uitspraak. Pronunciación.
Vra vir hom/haar of... Pregunte a él/ella si...
Wat is die verskil tussen...? ¿Qué es la diferencia entre de...?
Ek weet nie. No sé.
Ek verstaan nie. No entiendo.
Praat stadiger asseblief. Hable más lento por favor.
Wat beteken dit? ¿Qué significálo?
Ek het 'n vraag. Tengo una pregunta.
Verlede -- Hede -- Toekoms Pasado -- Presente -- Futuro